
- Skep jou personeel tans inhoud?
- Word die inhoud via whatsapp of epos gestuur?
- Kan jy nie bepaal watter ouers wél deelneem en wie nie?
- Word daar tans geen sinvolle assessering gedoen nie?
- En indien julle wel assesseer, hoe hou julle rekord daarvan?
- Is die inhoud deurmekaar en moeilik om op te soek in die whatsapp groepies?
- Sukkel jy as hoof of eienaar om seker te maak almal plaas tydig werk en dat alle werk didakties korrek is?
- Kla jou ouers dat die materiaal te veel data gebruik?
- Moet ouers alle plasings oopmaak (en data gebruik) om by selektiewe inligting en inhoud uit te kom spesifiek tot hulle eie kind?
- Is jou ouers/personeel se tegnologiese kennis en vaardighede beperk?
Ons het ‘n oplossing!
- Jou personeel stuur daaglikse materiaal aan ons. Hierdie inhoud word in ‘n sinvolle volgorde (soortgelyk aan julle dagprogram) op ons aanlyn leerplatform geplaas.
- Ons help met opleiding vir beide ouers sowel as personeel op die stelsel.
- Ons hanteer deurlopende stelsel verwante vrae.
- Waar daar inhoud kort sal ons inhoud byvoeg om die program vir ouers sinvol te maak.
- Slegs julle eie ouers kry toegang.
- Julle skool se logo, leuse en kontaknommers word op die landingsblad vertoon.
- Ons stuur vir die skoolhoof en/of eienaar ‘n detail uiteensetting van ouers se tyd wat op die stelsel spandeer word.
- Die skool kry sy eie privaat geselsgroep waar gesprekke tussen personeel en ouers kan plaasvind.
- Toegang is maandeliks en kan enige tyd gestaak word.
- Weeklikse assessering volgens die NCF en CAPS word deur ouers gedoen en terugvoer word direk aan die skool gestuur.
- BELANGRIK ons stelsel word nie afgelaai of geïnstalleer nie. Ouers kan vanaf selfone, rekenaar of tablet inteken en gebruik.
Wat is die koste?
R100/kind/maand (skole met meer as 50 kinders)
R200/kind/maand (skole met minder as 50 kinders)
Wil jy graag meer weet?
Skakel ons gerus by 076-674-7901 OF stuur ‘n sms of whatsapp en ons skakel jou terug.
Of epos ons by admin@oasisclub.co.za
Leave a Reply