Covid 19 – skool by die huis

Webinar (aangebied via Zoom)

Oorweeg julle tuisonderrig in hierdie tyd? Het julle hope vrae? Ons kan help!

Wie bied die webinar aan?

Sophie Breytenbach is ‘n gesoute onderwyseres (met meer as 40 jaar ervaring) en ‘n ouma van 12. Sy het haar eie kleinkinders tuis geleer en beide is aanvaar in spog skole in Pretoria. Boonop was sy deel van die werkgroep wat in opdrag van die Departement van Basiese Onderwys die tuisonderrig regulasies hersien en opgestel het.

Webinar 1 :

Is jou kind in die FET fase? (Graad 10 tot 12)

Dan is hierdie webinar vir jou!

  • Moet ek registreer by die Departement?
  • Hoe werk dit?
  • Hoe soek ek ‘n kurrikulum?
  • Wat van eksamens?
  • Sal my kind weer na ‘n hoofstroom skool kan terugkeer?
  • Wat is die vereistes vir my as ouer?

Vrydag 29 Mei 2020 om 10h00 – 12h00

Skakel in via Zoom (hou jou vrae gereed!)

Koste beloop R80/toestel wat inskryf.

Betaal hier :

Pay

Webinar 2 :

Hierdie webinar fokus op ons kinders graad R tot graad 9.

  • Hoe registreer ek?
  • Wat sê die regulasies?
  • Wat van tuisonderrig sentrums?
  • Hoe word my kind geassesseer?
  • Wat van rapporte?
  • Moet ek ‘n kurrikulum koop?
  • Wat gaan dit my kos?

Vrydag 29 Mei 2020 om 13h30 – 15h30

Skakel in via Zoom. Hou jou vrae gereed!

Koste beloop R80/toestel wat inskryf.

Betaal gerus hier :

Pay

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: