
Ons is baie opgewonde oor ons heel eerste tema in ‘n boks!
Wat is alles in jou boks?
- 21 aktiwiteite (uitgedruk in ‘n netjiese boekie met uitkomste gelys langs elke aktiwiteit
- 5 tema videos om aanlyn te kyk
- 20 tellers
- 20 gekleurde stokkies
- gekleurde rys
- vorms (gelamineer)
- tema woorde : plaasdiere (gelamineer)
- tema prente : plaasdiere (gelamineer)
- kreatiewe aktiwiteit (maak jou eie wol skapie)
- alfabet kaarte (gelamineer)
- jou kind se naam (gelamineer)
Wat is die voordele aan die boks?
- Opgestel en saamgestel deur opgeleide opvoedkundiges
- Fokus is op konkrete leer
- Geskik vir ouderdomme 3 jaar tot graad R
- Aktiwiteite fokus op taal, wiskunde sowel as lewensvaardighede!
Wat is die koste verbonde?
R370 vir die hele pakket afgelewer by jou huis!
Betaal hier vir jou pakket!

Baie oulik
LikeLike
How many themes are there and how frequently will they be available?
LikeLike
Watter Tema bokse het julle nog? Sls lyk bair oulik
LikeLike