Tema in ‘n boks – MEERMIN

Wat is alles in jou boks?

  • 30 aktiwiteite (uitgedruk in ‘n netjiese boekie met uitkomste gelys langs elke aktiwiteit)
  • 20 tellers
  • 20 gekleurde stokkies
  • 20 skulpies
  • M vir meermin
  • Gelamineerde Mindie Meermin
  • ‘n gelamineerder meermin stert vir voorskrifpatrone oefen
  • goue klei met glitter in
  • vorms (gelamineer)
  • “water beads” vir sensoriese spel
  • tema woorde : meerminne en seediere (gelamineer)
  • tema prente : meerminne en seediere (gelamineer)
  • kreatiewe aktiwiteit (maak jou eie meermin)
  • alfabet kaarte (gelamineer)
  • jou kind se naam (gelamineer)

Wat is die voordele aan die boks?

  • Opgestel en saamgestel deur opgeleide opvoedkundiges
  • Fokus is op konkrete leer
  • Geskik vir ouderdomme 3 jaar tot graad R
  • Aktiwiteite fokus op taal, wiskunde sowel as lewensvaardighede!
  • Propvol kreatiewe, sensoriese en perseptuele spel en ontwikkeling geleenthede.

Wat is die koste verbonde?

R370 vir die hele pakket afgelewer by jou huis!

Betaal hier vir jou pakket!

Pay

Kort video waar sommige van die apparaat gebruik word.

2 thoughts on “Tema in ‘n boks – MEERMIN

Add yours

  1. Ek stel belang in die meermin pakket. Ek wil jul môre kontak. Ek soek asseblief jul kontak besonderhede. Baie dankie!

    Like

  2. Goeie dag,

    Ek stel baie belang in julle tema in n boks.

    Laat weet asb hoe lank vat dit om afgelewer te word na betaling.

    Ek woon in Centurion.

    Vriendelike groete,
    Chante

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: