
Wat is alles in jou boks?
- 30 aktiwiteite (uitgedruk in ‘n netjiese boekie met uitkomste gelys langs elke aktiwiteit)
- 20 tellers
- 20 gekleurde stokkies
- 20 “kristalle”
- U vir “unicorn”
- Gelamineerde “Una Unicorn”
- bou jou eie “unicorn” prentjie
- pers klei met glitter in
- vorms (gelamineer)
- “water beads” vir sensoriese spel
- tema woorde
- tema prente
- kreatiewe aktiwiteit (maak jou eie “unicorn”)
- alfabet kaarte (gelamineer)
- jou kind se naam (gelamineer)
Wat is die voordele aan die boks?
- Opgestel en saamgestel deur opgeleide opvoedkundiges
- Fokus is op konkrete leer
- Geskik vir ouderdomme 3 jaar tot graad R
- Aktiwiteite fokus op taal, wiskunde sowel as lewensvaardighede!
- Propvol kreatiewe, sensoriese en perseptuele spel en ontwikkeling geleenthede.
Wat is die koste verbonde?
R370 vir die hele pakket afgelewer by jou huis!
Do you have any other themes for boys?
LikeLike