Let wel : Hierdie werkswinkel fokus nie op die regulasie nie!
Wie bied die werkswinkel aan?
Yolandi van den Heever – skrywer en aanbieder van die
immer gewilde Graad R sonder werkskaarte werkswinkel.
Wat sluit dit in?
•3 ure werkswinkel (genoeg tyd vir vrae)
•Sertifikaat
•Uitdrukbare hulpmiddels vir Covid-19 regulasies
•Laai die regulasies af
•Praktiese raad en idees vir die aanbied van leerstasies binne die regulasies
•Voorstelle vir klas uitleg en groepwerk binne die regulasies
Die koste, tyd en medium van aanbieding
Hierdie seminaar was lewendig aangebied in 2020 en is opgeneem, sodat jy enige tyd self kan bywoon.
Die seminaar sal jou so twee ure neem om deur te werk.
Koste : R90/persoon
Medium van aanbieding : Die aanbieding is ‘n kombinasie van videos en uitdrukbare materiaal (waar van toepassing).
Daar is gewoonlik ook ‘n ekstra video waar ons vrae antwoord van mense wat die lewendige seminaar bygewoon het.
Jy is dus ook welkom om, nadat jy die seminaar bygewoon het, per Whatsapp vir ons jou vrae aan te stuur vir ons om te antwoord waar ons kan.
Onderwysers kry CPTD punte en ouers leer belangrike beginsels. So maak ons saam die span van kind, ouer en onderwyser sterk!

Wil jy eers kyk watter ander seminare ons beskikbaar het voor jy besluit?
Hier is ons volledige reeks seminare:
- Seminaar 1 (assessering, kreatiwiteit, klaskamer-kameras) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 2 (leerstasies) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 3 (jou dagprogram) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 4 (raad met die kontrakte in jou skool) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 5 (hoe om jou skool en personeel te beskerm) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 7 (die pad na geletterdheid) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 8 (perseptuele ontwikkeling tydens Covid-19) – meer detail oor die inhoud hier
As jy 4 of meer seminare gelyktydig voor bespreek en betaal, is daar R10.00 afslag per seminaar.
As jy al 8 seminare bywoon, is daar R15.00 afslag per seminaar.
Skryf jou skool se personeel in vir groepsafslag – kontak ons by admin@oasisclub.co.za
Is jy gereed om in te skryf?
Om jou plek te bespreek en te betaal, kliek HIER
Leave a Reply