‘n Boks vir 4 jariges

Hierdie pakket is ‘n MOET hê vir elke 4 tot 5 jarige kind in die land, dalk selfs in die wêreld! In 100 aktiwiteite (almal uitgedink deur gekwalifiseerde onderwyseresse) begelei ons jou en jou kind op julle pad na graad R.

Die fokus van hierdie pakket is op wiskunde, vorms en kleure – tesame daarmee word aan perseptuele ontwikkeling aandag gegee. Hierdie pakket fokus nie op groot motoriese uitkomste nie.

Wat is die voordele verbonde aan die pakket?

  • Dis so saam saamgestel dat mamma/ouma dit maklik saam met die kind kan doen.
  • Die apparaat word herhaaldelik gebruik op verskillende maniere
  • Ons fokus nie op mini-projekkies soos ander pakkette nie, die gebruik van die pakket raak dus nie klaar as al die projekkies of werkies gedoen is nie.
  • Hierdie pakket kan maklik na-skool ingespan word as verrykende werk, maar is volledig genoeg om saam met ‘n tuisprogram ingespan te word ook.

Hierdie pakket sluit die volgende in :

  • klei
  • wasgoedpennetjies
  • groot knyptangetjie
  • pom poms
  • tellers
  • syfers *gelamineer*
  • kleur kaarte *gelamineer*
  • vorm kaarte *gelamineer*
  • groot lapvorms
  • sirkels vir patrone pak
  • klein vorms vir patrone pak
  • roomysstokkies
  • boekie met 100 aktiwiteite

Hierdie boks is in beide ENGELS en AFRIKAANS beskikbaar.

Is jy eerder op soek na ons Graad R in ‘n boks? Kliek dan HIER.

Kyk die video hier :

Die aktiwiteite wat uiteengesit word dek ‘n groot gedeelte van die uitkomste wat deur ‘n 4 jarige bemeester moet word.

Hier is ‘n paar fotos uit die boks :


Kostes :

Hierdie hele pakket is beskikbaar teen R550/boks afgelewer by jou huis. (Ons lewer enige plek in Suid-Afrika af via The Courier Guy.)


Kliek hier om op ons aanlyn winkel te bestel en te betaal met jou kaart of per EFT

Wil jy eerder direk ins ons bankrekening betaal? Hier is ons bank besonderhede. Stuur asb jou bewys van betaling aan admin@oasisclub.co.za

Die fynskrif :

  • Verpakking neem 3 tot 5 werksdae (onthou ons maak vir jou kind sy/haar eie naam mooi versier en gelamineer!)
  • Ons koerier met The Courier Guy

3 thoughts on “‘n Boks vir 4 jariges

Add yours

  1. Hi Yolandi,
    Ek het sopas ‘n Boks vir Graad R bestel, maar wil ook ‘n Boks vir ‘n 3 jarige bestel. Hoe doen ek dit want ek sien net so opsie op die vorm en nêrens op die blad nie. Ek hoop jy verstaan wat ek probeer sê.
    Groete

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: