Patrone en kleure

Kleure is oral om ons, en so ook patrone. Wanneer ons begin lees is dit hierdie patrone (wat nou klanke is en nie kleure nie) wat woorde maak. Daarom is die aanvanklike gebruik van lekker helder patrone so belangrik!

Ons het ‘n kleur kaart vir elke kind gegee (eenvoudige kleur kolle wat in ‘n patroon op mekaar volg). Knyp nou ‘n bypassende pennetjie vas aan die kleure (#fyn_spiere).

Nou bou ons die patroon met skakels van links na regs, want dis mos hoe ons gaan lees eendag.

Heel laaste pak ons tellers in dieselfde kleure uit. Ons begin weer links en beweeg na regs.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: