Leer van geld

Ons maats moet sommer van vroeg af blootstelling kry aan die geld eenheid in ons land en hoe die verskillende geld lyk.

In hierdie leerstasie het ons winkel-winkel gespeel. Al die items se “pryse” is mooi duidelik by hulle geplak. Elke maat kry R10. (Die maat kry ook 10 tellers.) Gaan koop nou iets, pak nou soveel tellers in die bakkie soos wat die item kos. Hoeveel tellers is oor? Dis hoeveel jy nog kan koop!

Natuurlik het ons heel maats almal probeer om met R4 die winkel te bestorm en R20 te spandeer. 🙂

Op hierdie manier kan die kind konkreet die geld somme begin maak. Dit maak dit baie makliker om die geldsomme te verstaan as hulle die dag op papier en werkskaarte die somme moet aanpak.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: