Patrone en kleure

Vir hierdie aktiwiteit het ons baie oulike juffrou bruin maskeerband (daai dik bruin tape wat nooit loskom nie!) geplak tussen ‘n sambreel en lamppaal. (Kyk na die foto vir duidelikheid.)

Op die grond is ‘n strokie papier met ‘n kleur patroon op. Rooi, blou, rooi, blou ens. Die kind kry ‘n houer balle wat nou in die volgorde teen die strook plakband opgeplak moet word. Onthou om die kleur patroon te volg!!!

Hierdie aktiwiteit fokus sommer op ‘n hele klomp goed :

  • patroon uitbreiding
  • kleur herkenning
  • visuele geheue
  • analise en sintesie (nodig vir lees en skryf later)
  • lateraliteit (ons begin links en beweeg oor ons midlyn na regs)

WOW! Wat ‘n heerlike aktiwiteit. Ek hoop julle gaan dit almal die week uittoets.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: