Ons het hierdie oulike boksie ontwerp om te fokus op die voorskoolse kind en grondslagfase kind se kreatiwiteit. Dit is ongelukkig so dat daar deesdae veral klem gelê word op produkte wat geskep word en dat werklike kreatiwiteit verlore raak.
Hierdie boksie bevat klei wat ‘n wonderlike hulpmiddel is in jou klas en huis. En selfs in terapie ingespan word! Saam met die klei word allerlei interessante bykomstighede verskaf wat die kind na hartelus kan inspan.
Kyk die lekker speel :
Dink jy dat jou kind graag hiermee sal wil speel? KLIEK HIER.
Leave a Reply