Is jy ‘n mamma?
Is jou kleuter by die huis?
Wonder jy hoe om hom/haar sinvol te leer, sonder dat dit formeel is?
Wonder jy hoe om steeds werk te doen terwyl hierdie leer plaasvind?
Hoe moet jou dagprogram lyk?
Hoeveel uur per dag moet ons hieraan spandeer?
Dan is ons werkswinkel vir jou!
- Dis aanlyn
- Dis prakties uitvoerbaar
- Die aanbieder is ‘n mamma en juffrou
- Jy kry ‘n sertifikaat!
- Jy gaan gemoedsrus kry
Leave a Reply