Kwartaal 4 van 2020

!!!SLEGS beskikbaar tydens kwartaal 4 van 2020!!!

Ons kwartaal 4 van 2020 is uitgewerk volgens die Departementele riglyne verskaf vir 2020. Hierdie pakket word opgedeel in 2 dele.

Deel 1 :

  • Lente en somer
  • Voëls
  • Reptiele
  • Dinosourusse

Deel 2 :

  • Wilde diere
  • Sport (gesonde leefstyl)
  • Alles wat winkels verkoop
  • Waar kom kos vandaan? (boerdery)

Elke week bevat ‘n volledige dag tot dag beplanning vir Graad R met die gepaste assesserings in skuins gedruk. Uitgedrukte en gelamineerde sigwoorde en tema prente wat pas by elke tema. Alles saam in ‘n handige boks!

Al die temas is uitgedruk in volkleur en reg om gebruik te word in jou klas of by die huis. (Wil jy eerder die temas aanlyn aankoop en self uitdruk? Die skakel daarvoor is onder aan die artikel. Koste hiervoor is R65/tema.)

Koste vir deel 1 (afgelewer teen 20 Oktober gereed vir kwartaal 4) R490

Koste vir deel 2 (afgelewer teen 31 Oktober gereed vir die tweede deel van kwartaal 4) R490

Betaal eenmalig vir beide : R850

Hier onder is die tema lente en somer om jou ‘n idee te gee :

Loer hier na ‘n idee hoe die sigwoorde en tema prente lyk :

Minstens 10 tema prente en 10 temawoorde word ingesluit per tema.

Bestel jou temas hier :

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: