Pak jou groot sirkel uit op die grond.
- Stap nou al op die rand van die sirkel, een voet voor die ander. Tel saam soos jy stap.
- Pak die rand van die sirkel vol skoenveters.
- Ry met klein karretjies op die rand van die sirkel.
- Gaan staan binne die sirkel, gaan staan buite die sirkel.

Waarop fokus ons?
Balans, koördinasie, informele meting, fyn motoriese ontwikkeling, posisie in die ruimte …
Koop jou groot lapvorm pakket hier :
Leave a Reply