Hierdie aktiwiteite maak jou kop draai van lekkerkry! Die goue draad deur hierdie aktiwiteite is die groot sirkels wat jy op die grond uitpak. Bo-op hierdie sirkels word daar dan ‘n verskeidenheid aktiwiteite aangebied.
Hier is ‘n paar fotos uit die boekie :
Hier is ‘n paar bladsye uit die boekie :
Hierdie boekies is beskikbaar teen R300 (dan kry jy aanlyn toegang en moet dit self uitdruk). Jy gaan ook jou eie sirkels moet maak of verskaf.
Die boekie is ook uitgedruk en gebind beskikbaar teen R450. Die pakket word afgelewer by jou huis en sluit 2 (verskillende grootte) stelle lapsirkels in.
Leave a Reply