Leë lemoen sakkies

Enige afval item uit jou huis kan omtower word om heerlike aktiwiteite te word vir jou klas!

Ons het lemoensakkies gevat en gestop met koerante. Die koerante maak natuurlik ‘n lekker grr grr geluid. Spring nou oor die sakkies. Gebruik dit om mee te bou of probeer daarop loop. Dis wonderlik vir balans!

Stop die sakkies op met leë plastiese sakke om weer ‘n heeltemal ander geluid te maak. Stop die sakkies op met stukkies materiaal, nou is die hele gevoel van die sakkie weer anders.

Wat van balle? Stop die sakkie propvol met helder kleurige balle. Kan jy die kleure sien deur die sakkie?

Ek hoop nie jy gaan ooit weer jou ou lemoensakkies weggooi nie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: