Ons SOMME IN ‘N BOKS gaan slegs vir November 2020 beskikbaar wees. Hierdie boks fokus op wiskundige vaardigheidsontwikkeling vir kinders 4 jaar tot graad 1.

Hierdie boks sluit die volgende in :
- Boekie met 50 aktiwiteite en speletjies wat fokus op wiskunde!
- Klei
- Verskeie syferkaarte (gelamineer)
- Pom poms
- Rygkrale
- Blokkies
- Stokkies
- Balletjie
- Handjies en voetjies
- Papierborde
- Tellers
- Boontjiesakkie
- Felt vorms en sirkels
- Wasgoedpennetjies
Hierdie wonderlike pakket is beskikbaar teen R470 (dit sluit aflewering in na jou naaste PAXI of Postnet).
Leave a Reply