CAPS in ‘n neutedop – splinternuwe seminaar

Ons kom agter dat CAPS en die verstaan daarvan heelwat ouers en onnies laat koppe krap.

Ons volgende seminaar handel oor CAPS in ‘n neutedop.

Die fokus is op :

– die suksesvolle skuif vanaf die ELDAS (NCF) na CAPS

– CAPS en assessering

– CAPS en my dagprogram

– wat moet die kinders nou eintlik bereik?

Ons wil veral ouers en kleuterskool personeel nooi om die Zoom sessie by te woon!

Aangebied deur Sophie en Yolandi.

Lewendig aangebied op 27 November 2020 om 14h00 tot 17h00

Jy kan egter na afloop hiervan steeds toegang aanlyn kry en dit in jou eie tyd kyk en selfs jou vrae aan ons deurgee.

Bespreek jou plek hier :

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: