Muurkaart pakket

Ons bied ons pragtige muurkaarte nou ook te koop aan vir jou!

Hierdie pakket is in vol kleur gedruk en gelamineer. Boonop lewer ons dit sommer af ook.

Die pakket bevat die volgende :

1. Alfabetkaarte met woorde en prente

2. Alfabetkaarte met hoofletters en klein letters

3. Alfabetkaarte met slegs klein letters

4. Syferkaarte (1 tot 20) 3 verskillende stelle

5. Vorm kaarte (sirkel, driehoek, reghoek, vierkant, ovaal, diamant, hart, ster)

6. Kleur kaarte (rooi, geel, groen, blou, bruin, oranje, pers, pienk)

7. Syferkaarte (1 tot 10) met sirkels om die hoeveelheid aan te dui groot genoeg vir klei spel

Die pakket is beskikbaar in Afrikaans OF Engels.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: