Graad 1 bokse

Is jou kind steeds tuis? Wil julle graag met graad 1 werk begin solank?

Ons graad 1 boks is vir julle!

Ons fokus op taal en wiskunde. Ons bou sinne, leer letters vorm, leer van patrone, tel saam op, begin leer van groepies maak en aftrek! Dít alles op ‘n konkrete manier wat die hele kind in gedagte hou en fokus op ontwikkeling wat ‘n stewige fondasie bou.

Die boks het 100 uitgewerkte aktiwiteite in wat julle oor en oor kan inspan. Kry ook aanlyn toegang tot ‘n werksboekie wat julle kan uitdruk (soveel keer as wat julle harte begeer!)

In hierdie boks :

  • alfabetkaarte en syferkaarte
  • sigwoorde
  • klei
  • veters
  • hout alfabet
  • tellers
  • wasgoedpennetjies
  • sirkels en klein stokkies
  • Jou kind se naam
  • dae van die week en maande van die jaar
  • somme kaarte
  • prente met bypassende woorde
  • 100 idees boekie
  • aanlyn uitdrukbare wersboekie

AFLEWERING met PAXI ingesluit.

Wat is die doel van die boks? Kyk die video!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: