Eksperiment

As mens aan die woord “eksperiment” dink dan wil ons dikwels té ingewikkeld dink vir ons kleuters. Hierdie maats leer nog van allerhande basiese beginsels van die wêreld. Moet dus nie té buite die boks probeer dink nie. Hier is ‘n baie lekker eksperiment om aan te pak! Dit kan selfs by die huis in die bad gedoen word.

Stap deur die huis en tuin en versamel ‘n plakkie, plastiese speelding, blokkie ys, klippie, blaar en stokkie (enige ander items kan ook versamel word). Gesels nou oor die betekenis van die woorde dryf en sink. Maak ‘n groot emmer vol water en pak die items een vir een in die water, maar raai eers wat gaan dryf en wat gaan sink!

Ons ouer maats kan op papier notas maak oor wat hulle sien en na die tyd kyk hoeveel van die items dryf en hoeveel sink (data hantering).

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: