‘n Spiraal

Ons is almal geneig om ons maats ‘n spiraal te laat knip. Maar hoe op aarde moet die klein handjies weet hoe om te knip as hulle nog nooit eens ‘n spiraal gesien of daaraan gevat het nie?

  1. Maak ‘n groot tou spiraal op die grond. Laat die kinders al op die rand van die tou balanseer.
  2. Rol ‘n bal in die tou spiraal van buite tot binne in die heel binneste stukkie.
  3. Gebruik nou klei en probeer jou eie spiraal met die klei maak. Rol eers die klei in ‘n slangetjie en lê dit dan uit in spiraalvorm. Dit lyk dalk selfs soos ‘n slak teen die tyd wat ons klaar is!
  4. Hierdie oulike spiraalbakke is eintlik peuselhappie bakkies te koop by plastiese winkels soos West Pack. Gee vir die kind hierdie bak en ‘n balletjie. Balanseer nou die balletjie om te rol van buite na binne en weer van binne na buite. Dis sommer wonderlik vir hand-oog koördinasie ook!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: