Kreatiwiteit – werkswinkel terugvoer

Etrezia het ons kreatiwiteit werkswinkel bygewoon. Hier is haar terugvoer :

Hi Yolandi. Ek het die naweek die Kreatiwe kurses baie geniet. Hier is Maandag se verfwerk. 4/5jaar oud. Constantiapark se Gr R sentrum het kom pakkies uitgee vanoggend en die personeel was so beindruk met met die kinders se eie werk( teen die deur is hulle dinosaurs wat hul uit vorms gemaak het en die lyk ook elkeen anders) baie dankie vir julle moeite want al weet ek baie van die dinge wat julle sê, roes dit partykeer iewers vas. Maar ek dink dis tyd vir n werkswinkel oor waar bêre jy als🤣. My man gaan my nog verkoop oor als wat ek in ons huis stoor🤪

Hier is hul eie dinosaurs. Daar was klompie vooraf geknipte vorms, skêre, gom en kryte op die tafel en n klompie plastiek dinosaurs en dis die resultate. Jy kan ook ons werkswinkel bywoon. Kliek gerus hier :

https://oasiswinkel.co.za/Graad-R-sonder-werkskaarte-2021-p306539043

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: