Wiskunde les – tema wilde diere in die veld.

Hierdie oulike wiskunde les vorm deel van ons kurrikulum. In kwartaal 3 is een van ons temas wilde diere in die veld.

Ek deel graag hierdie les met julle om in jou klas of huis te gaan toepas.

Gebruik die diere prente vanaf die tema tafel. Die kinders behoort redelik vertroud te wees met die diere.
Plaas die prente op die tafel met ʼn getallekaart langs elkeen. Verduidelik aan die kinders dat hulle iets van die dier in die prent moet tel soos die getallekaart aantoon.
Prent van ʼn luiperd met getallekaart 3.
Die luiperd het 2 ore en een stert.
Prent van ʼn krokodil met getallekaart 2.
Die krokodil het 2 kakebene.
Prent van die bobbejaan met getallekaart 4. 
Die bobbejaan het 2 voorpote en 2 agterpote.
Prent van ʼn voël in die boom met getallekaart 6.
Die voël het 2 bene, 2 vlerke en 2 oë.

Gebruik nou die prente hieronder om jou eie storiesomme mee te maak.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: