Kleuter kliek plasings.

Snuffel gerus hier vir idees, raad en pret !


Kan jy raakslaan?

Hierdie aktiwiteit was groot pret! Ons het 2 stelle klein skoppies gekoop. (Die speeltipe wat klein en gemaklik vir ons kinders is.) Twee maats (of ‘n maatjie en mamma) sit oorkant mekaar by ‘n tafel. Stoot nou met die linkerskoppie die bal vorentoe, die ander kant moet met die linkerskoppie terugstoot. Stoot nou met die… Continue Reading →

Aktiwiteite met sirkels

Ons het ‘n hele boekie saamgestel wat handel rondom die gebruik van sirkels in perseptuele ontwikkeling. Kyk gou die video hier : Hier is ‘n paar oulike idees uit ons boekie om jou solank aan die gang te sit : Gaan loer hier in ons winkel :

Letter pakket terugvoer

Ons is baie trots om hande te vat met juffrou Debra (by Laerskool Badplaas). Hulle volg ons program met hulle graad R maats en gebruik ook ons letter pakket. Luister hier na die pret wat haar maats het met een van ons letter maats Ursula ultraviolet. Hier is juffrou Debra se verdere terugvoer oor ons… Continue Reading →

Wil jy graag e-pos ontvang met ons nuutste plasings, gebeure, produkte ensovoorts? Sit jou e-pos adres hier onder in:

Ons prosesseer…
Tadaa! Jy is nou ingeteken op ons e-poslys.

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: