Hoekom dan nou nie werkskaarte nie?

Die vraag bly dan ontstaan waarom werkskaarte dan nie geskik is vir die voorskoolse kind nie.  Dis ‘n knaende kouende vraag soos ‘n muis wat sy pad deur die boks se rand knaag.  Daar is sommer iets in jou wat waarsku teen al die hope papierwerk vir ons kleuters.  Jy sien dit in die kinders wat voor jou sit, die handjies wat onhandig die vetkryt windskeef vashou, die boudjies wat maar net nie op die stoel wil bly nie, die aandag wat telkens draal na interessanter dinge… nou hoe dan nou?

Hoekom dan nou NIE werkskaarte NIE?

Wat is dan nou fout met die werkskaarte?  Die antwoord is eintlik so eenvoudig en voor die handliggend.  Werkskaarte, en enige ander papierwerk, is fyn motoriese aksies, en alle fyn motoriese aksies MOET voorafgegaan word deur groot motoriese bewegings.

Laat die lyfie eers beweeg (die kinestetiese stadium), verskaf nou tasbare objekte om die aktiwiteit mee te beleef (die konkrete stadium) en eers dan word die semi-konkrete (die werkskaart) gegee.

Juffrou, mamma, moenie in die slaggat trap nie!  Hierdie fondasie wat gebou word deur beweging is wat die werklike voorsprong gaan gee aan jou kind.  Daar is nog baie tyd vir werkskaarte.

As jy jou kind (klas) ‘n daadwerklike voorsprong wil gee, leer deur beweging!

Beskikbaar 1 September 2023
Die kind in graad pre-R (RR)
Die kind in graad pre-R (RR)
Die kind in graad pre-R (RR)
Bespreek en betaal voor 1 September vir die afslag prys!
R250.00
Was R850 nou slegs R350!
Graad R en pre-R : Jou dag, stap vir stap.
Graad R en pre-R : Jou dag, stap vir stap.
Graad R en pre-R : Jou dag, stap vir stap.
Vir R850 woon jy al 5 werkswinkels in die reeks by, op jou eie tyd!
was R850.00
Save R460.00
R390.00
Klaskratte
Klaskratte
Klaskratte
R2 700.00
Bekendstellingsprys!!!
Lekker letters
Lekker letters
Lekker letters
was R850.00
Save R260.00
R590.00

Tema

Produkte wat iets te doen het met 'n tema, of as hulpmiddel kan dien tydens 'n sekere tema se aanbieding.

Beperkte voorraad

Ons snuffel gereeld orals rond vir produkte wat sinvol en goed geprys is.

Daar is nie altyd voorraad van hierdie produkte nie, of soms kon ons net 'n seker hoeveelheid in die hande kry.


Aanlyn

Ons het heelwat seminare, werkswinkels en hulpmiddels beskikbaar wat aanlyn bekyk, uitgedruk of by te woon is.

Die prys op elke werkswinkel, seminaar of kursus is per persoon.

Beskikbaar 1 September 2023
Die kind in graad pre-R (RR)
Die kind in graad pre-R (RR)
Die kind in graad pre-R (RR)
Bespreek en betaal voor 1 September vir die afslag prys!
R250.00
Was R850 nou slegs R350!
Graad R en pre-R : Jou dag, stap vir stap.
Graad R en pre-R : Jou dag, stap vir stap.
Graad R en pre-R : Jou dag, stap vir stap.
Vir R850 woon jy al 5 werkswinkels in die reeks by, op jou eie tyd!
was R850.00
Save R460.00
R390.00

Gebeure en geleenthede

Ons bied fisiese werkswinkels en seminare aan. Ons bied ook allerlei pret dae aan vir ons ouers en kinders. Loer hier vir ons geleenthede en gebeure!

Was R850 nou slegs R350!
Graad R en pre-R : Jou dag, stap vir stap.
Graad R en pre-R : Jou dag, stap vir stap.
Graad R en pre-R : Jou dag, stap vir stap.
Vir R850 woon jy al 5 werkswinkels in die reeks by, op jou eie tyd!
was R850.00
Save R460.00
R390.00
1 - 60 of 82 items

Leave a Reply