Kreatiewe aktiwiteit – Collage (materiale om te gebruik)

Materiale en objekte wat gebruik kan word in kreatiewe kuns

Collage

Collage toerusting en benodighede :

  1. Gekleurde pasta – groot vorms
  2. Gekartelde karton – groot vorms
  3. Karton
  4. Polystyrene snysels/stukke
  5. Hout (bv snysels, stickers en kurk stukke)
  6. Kurk
  7. Krale
  8. Skuim rubber
  9. Tekstuur materiaal (bv leer, katoen ens)
  10. Watte
  11. Vere
  12. Natuurlike objekte (bv blomme, blare ens)
  13. Skulpe, klippies
  14. Proppies en deksels
  15. Hout skaafsels
  16. Skroewe, wasters (washers), spykers, boude
  17. Sand, grond
  18. Strootjies
  19. Eier dope
  20. Sade – mielies, boontjies, ertjies
  21. Materiale – kant, lint ens
  22. Oats, semels en ander growwe meel
  23. Sneespapier (tissue paper)
  24. Wol
  25. Klein knopies en blinkers (sequins)
  26. Vuurhoutjies, tande stokkies
  27. Konfetti

Oppervlaktes om op te plak

  1. Boks (harde karton)
  2. Riffel karton
  3. Polystyrene
  4. Materiaal
  5. Wol
  6. In deeg
  7. X straal plate
  8. Muurpapier
  9. Papier borde

Leave a Reply