Temas

In die voorskoolse jare, en eintlik die hele grondslagfase, maak ons gebruik van temas.

Hier is ‘n opsomming van ‘n VOORSTEL hoe jy jou temas kan indeel vir die jaar.  Onthou dat jy jou kinders, jou omgewing en ander faktore in ag moet neem wanneer jy temas kies vir jou klas/skool.

Temas

3 – 5 jaar en Graad R groepe

Week Konteks Temas/ Themes
Week 1 Dit is ek / This is me Ek in die skool / I am in School
Week 2 Dis my Liggaam / My body
Week 3 Ek het Sintuie / I have Senses
Week 4 Ek leef Gesonde / I life Healthy
Week 5 Mense om my / People around me Dis my Familie / This is my Family
Week 6 Hier bly ek/ This is where I stay (my Home)
Week 7 Mense wat my help (Polisie, Brandweer, Tandarts, Dokter, Apteker, Hospitaal, die Leer) / People that helps me( Police & Fireman, Dentist, doctors, Chemist, hospital, the Defence force)
Week 8 Mense wat kunstenaars is (konsert) / People doing art (concert)
Week 9 Dis my kultuur / This is my culture
Week 10 Vervoer om my/ Transport around me So vier mense Paasfees (Bybelse ete)/ This is how people celebrate Easter (Bible meal)
Week 11 Vervoer om my/ Transport around me So beweeg ons op die paaie/spore / This is how we travel on the roads/ railway
Week 12 So beweeg ons in die lug/ This is how we travel in the air
Week 13 So beweeg ons op die water/ This is how we travel on water
Week 14 Industrieë om my / Industries around me Alles wat winkels verkoop/ Everything shops sell
Week 15 So word geboue gebou/ This is how buildinds are build
Week 16 Klaar-gemaakte kos / Take away food
Week 17 Diere op die plaas/ Animals on the farm
Week 18 Waar suiwel vandaan kom / Where dairy originate from
Week 19 Lewende dinge om my Living things around me Diere om te troetel/ Animals we can pet
Week 20 Wilde diere in die veld/Wild animals in the bush
Week 21 Wilde diere in die woude/ Wild animals in the forest
Week 22 Diere in die see/ Animals in the ocean
Week 23 Skurwe reptiele/ Scabious reptiles
Week 24 Allerhande voëls / All kinds of Birds
Week 25 Tuis op land en water/ At home on land or in water
Week 26 Insekte van orals/ Insects from all over

Leave a Reply