Ons aktiwiteite met tou se E-boek is nou beskikbaar!

In hierdie e-boek fokus ons op idees vir geletterdheid en gesyferdheid. Daar val baie klem op perseptueel motoriese ontwikkeling.

Al hierdie aktiwiteite het een ding in gemeen. Ons maak gebruik van TOU!!!

Die details :

Meer as 50 ideesMaklik om tuis toe te pasPerfek vir jou klas!Gepas vir kinders 3 jaar tot graad 1

Die platvorm :

Hierdie inligting is slegs as ‘n E-boek beskikbaar.

Die boeke kan NIE uitgedruk word nie, maar jy het aanlyn toegang van enige toestel met internet toegang.

Koste : R45

Betaal hier :

Sê jou sê hier