Oor die afgelope paar jaar het ons ‘n verskeidenheid boekies saamgestel om ouers en onnies te help met konkrete en kinestetiese onderrig.

Hierdie boekies is vol idees vir jou klas en huis!!!

Hulle sluit in :

Lesidees vir perseptuele ontwikkeling (R80)100 Idees vir jou klas en huis (R75)Graad R sonder werkskaarte boekie – beweeg en leer (R60)Black Friday pakket 2019 – geletterdheid, gesyferdheid en groot motoriese aktiwiteite (R150)TOTAAL : R365 NOU SLEGS R200!!!!

Ons besef egter dat ouers tuis is en almal se finansies ‘n hengse knou gekry het!

Koop NOU al hierdie uitdrukbare (nie aflaaibaar) boekies vir ‘n weggeeprys van R200

Kliek hier om jou pakket te betaal (PS hierdie pakket kan nie opgebreek word indien jy reeds sommige boekies aangekoop het nie, dis net as ‘n geheel beskikbaar)

Sê jou sê hier