Ons kom agter dat CAPS en die verstaan daarvan heelwat ouers en onnies laat koppe krap.

Ons volgende seminaar handel oor CAPS in ‘n neutedop.

Die fokus is op :

  • die suksesvolle skuif vanaf die ELDAS (NCF) na CAPS

  • CAPS en assessering

  • CAPS en my dagprogram

  • wat moet die kinders nou eintlik bereik?

Ons wil veral ouers en kleuterskool personeel nooi om die Zoom sessie by te woon!

Aangebied deur Sophie en Yolandi.

Lewendig aangebied op 27 November 2020 om 14h00 tot 17h00

Jy kan egter na afloop hiervan steeds toegang aanlyn kry en dit in jou eie tyd kyk en selfs jou vrae aan ons deurgee.

Bespreek jou plek hier :

KLIEK HIER

Sê jou sê hier