Daar is min dinge so wonderlik in onderrig as om items uit die kind se leefwêreld te neem en in te span as leergeleenthede. Sorteer is 'n aksie waar die kind sekere eienskappe van 'n objek herken en onderskei en daardie eienskap gebruik om ander objekte te identifiseer wat dieselfde eienskappe het. Sjoe, as mens... Continue Reading →
Posisie en rigting
Gebruik 2 leë eierhouertjies. Span enige tellers in. Aan die een kant pak die opvoeder die tellers uit. Aan die ander kant moet die kind dit herhaal. Ons fokus nie net op die kleure nie, maar ook op die posisie van die tellers.
Getalleer
Ons het ons leertjie gebruik wat in ons slangetjie en leertjie lap aktiwiteit voorkom. Ons klein maats verstaan dikwels die leer makliker en vinniger as 'n getallyn. In elke gaatjie van die leer kom 'n opeenvolgende syferkaart. Aan die kant van die leertjie is leë papierborde. Die kind pak nou tellers in die papierborde om... Continue Reading →
Kersfees aktiwiteite
Daar is talle gesinne reg oor die wêreld wat graag Kersfees vier met 'n versierde boom, geskenke en samesyn. Wat julle ook al oor hierdie feestyd doen, hier is pret idees om saam met jou kind tuis aan te pak. Knip vooraf stroke papier in rooi en groen. Plak dit nou van lank na kort.... Continue Reading →