Voor jy die syfers op papier nader hark moet jou kind die vorm van elke syfer eers beleef op allerlei konkrete maniere. Gebruik klippies, doppies, proppies, tellers, klei, skoenveters en enige ander interessante ding waarop julle julle hande kan lê om die syfers mee te bou. Begin elke syfer op die regte plek. Gesels oor... Continue Reading →
Tema woorde en prente
Ek glo, en hoop, dat julle elke week prente met bypassende woorde op julle temaborde sit om deel uit te maak van jou tema aanbieding. Die volgende is belangrik om ingedagte te hou : Gebruik regte prente - waar moonlik. "Clipart" en sketse is iemand anders se weergawe van die werklikheid en ons kinders kan... Continue Reading →
Grendelstaat en jou kind met uitsonderlike of gefokusde behoeftes
https://youtu.be/TmOwXC-ZhtM In hierdie tyd het ons gaan aanklop by Janica Ehlers. Hierdie besonderse juffrou het 'n klein privaatskool in die hart van die bosveld. Haar skool is gevul met spesiale kinders, elkeen met unieke behoeftes. In hierdie video het sy by van die ouers in haar skool gaan aanklop (dis nou natuurlik 'n virtuele aanklop)... Continue Reading →
Monopoly
Monopoly is 'n speletjie so oud soos die berge! Gaan lees hier oor die interessante geskiedenis van hierdie bekende speletjie : https://en.wikipedia.org/wiki/Monopoly_(game) Ek en my 3 kinders speel graag saam hierdie heerlike speletjie. My kroos is 4, 7 en 10 jaar oud. Ek wil graag met julle my gedagtes deel rondom hierdie opset waar verskillende... Continue Reading →