Gooi 'n dun lagie sout in 'n skinkbord of bakplaat. Gee die kinders genoeg kans om na willekeur te eksperimenteer…
Category: Leerstasie idees
Hierdie idees is alles lesse wat deur die onderwyseres of opvoeder aangebied word. Assessering is moontlik tydens die aanbieding. Dis nie bedoel vir vryspel nie.
Pasmaats
Blokke en syferkaarte Mens kry oral blokke te koop met syfers op. Span nou hierdie blokke in saam met jou…