Hierdie oulike lapsyfers is ongeveer 50cm hoog en heerlik om in konkrete leerstasies in jou klas of huis te gebruik. Die kind kan op die syfers ry met 'n karretjie of 'n balletjie daarop rol. Pak blokke op elke syfer om te wys hoeveel dit is.Verbind die syfers aan mekaar met veters om te wys... Continue Reading →
Muurkaart pakket
Ons bied ons pragtige muurkaarte nou ook te koop aan vir jou! Hierdie pakket is in vol kleur gedruk en gelamineer. Boonop lewer ons dit sommer af ook. Die pakket bevat die volgende : 1. Alfabetkaarte met woorde en prente 2. Alfabetkaarte met hoofletters en klein letters 3. Alfabetkaarte met slegs klein letters 4. Syferkaarte... Continue Reading →
BLACK FRIDAY 2020!
Ons SOMME IN 'N BOKS gaan slegs vir November 2020 beskikbaar wees. Hierdie boks fokus op wiskundige vaardigheidsontwikkeling vir kinders 4 jaar tot graad 1. Hierdie boks sluit die volgende in : Boekie met 50 aktiwiteite en speletjies wat fokus op wiskunde!KleiVerskeie syferkaarte (gelamineer)Pom pomsRygkraleBlokkiesStokkiesBalletjieHandjies en voetjiesPapierbordeTellersBoontjiesakkieFelt vorms en sirkelsWasgoedpennetjies Hierdie wonderlike pakket is beskikbaar... Continue Reading →
Aktiwiteite met sirkels
Hierdie aktiwiteite maak jou kop draai van lekkerkry! Die goue draad deur hierdie aktiwiteite is die groot sirkels wat jy op die grond uitpak. Bo-op hierdie sirkels word daar dan 'n verskeidenheid aktiwiteite aangebied. Hier is 'n paar fotos uit die boekie : Hier is 'n paar bladsye uit die boekie : Hierdie boekies is... Continue Reading →