Wat maak ‘n ma so besonders?

Dis asof 'n ma se plek in die samelewing begin wegkwyn. Die dokter, terapeut, juffrou, skoolhoof, skoonma, buurvrou en tannie af in die straat weet almal beter wat goed en reg vir jou kind is. Goed bedoelde raad voel soms soos 'n vuishou in jou maag. Raad is ook net raad as jy dit mag... Continue Reading →

Graad R – to do or not to do

Die volgende plasing is gebaseer op my eie ervaring.  Dis nie navorsing nie, dis nie voorskrifte nie, en jou eie ervaring mag dalk heeltemal anders wees.  Hierdie is my ervaring. Ek is eerstens 'n mamma, maar ek is ook pro-tuisonderrig, veral waar tuisonderrig is klein groepe plaasvind en 'n hele gemeenskap saam die las dra... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: