Die somme in pantoffels koop

Die winter gaan ons een van die dae bekruip en aangesien ek 'n hele rits kinders in die huis het, begin ek sommer vroeg vir wintersklere uitkyk. Die mooiste goed is buitendien eerste op die rakke en word soos blits opgeraap.Ek en die 2 sussas is in Woolies opsoek na lang pajamies.  Geen lang jamies... Continue Reading →

Help!!! My kind sukkel met wiskunde. Deel 2.

In ons vorige inskrywing het ons gesels oor moontlike redes waarmee jou kind dalk sukkel met wiskunde.  Gaan lees gerus HIER die vorige artikel.Vandag gaan ek fokus op die vinnige verduideliking van die woord GETALBEGRIP.  Ons gaan ook gesels oor hoekom dit so belangrik is en dalk selfs saam wonder oor hoekom ons kinders gefaal... Continue Reading →

Help!!! My kind sukkel met wiskunde.

Probleme met wiskunde is 'n algemene klag onder heelwat ouers en onnies.  Ouers slaan uit in koue sweet as hulle hoor hulle moet hulle kinders help met die vak en onnies se moed sak in hulle skoene nadat ure se hulp steeds geen vrugte lewer nie. Dr Breytenbach van die Breytenbach sentrum vir onderrig het met... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: