Een van ons lede vra :

Ek is n student. En is opsoek na lesplanne oor “Geometriese patrone” vir Graad R. Vir n klassikale aanloop, klassikale verloop en n hoofaktiwiteit.

As u my kan help sal ek graag idees en inligting wil hoor en hoe om so n lesplan te benader oor geometriese patrone. En hoe dit met die leerders te kan behandel.

Hier is ‘n idee om te gebruik!

Sê jou sê hier