Sophie Breytenbach het geen bekendstelling nodig in die onderwys kringe nie! Sy is ‘n fomidabele dame met kennis van kleuteronderrig soos geen ander. Haar praktiese ervaring kan in geen boeke gevind word nie… tot nou!

Saam met Yolandi – van Graad R sonder werkskaarte- het daar ‘n Klaspraktyk in Aksie ontstaan. 10 Gidse met alles in wat jy moet weet. Hier is ‘n opsomming van die inhoud :

Wonder jy hoe die gidse lyk? Hier is 12 bladsye uit Gids 1 om jou lus te maak!

Hierdie gidse word uitgedruk in kleur en geringbind aan jou verskaf. Die aflewerkoste (via PAXI) is reeds ingereken by die prys.

LET WEL! Geen skool mag kopieë maak vir enige kollegas of werknemers nie.

Bestel jou Klaspraktyk in Aksie pakket vandag nog hier :

Kliek hier

Sê jou sê hier