Nie net het ons vir jou heelwat te lese oor kleinkinder onderrig nie – ons het ook heelwat waarna jy kan kyk!

Die video’s hier onder is almal te siene op ons aanlyn leerportaal. Die rede daarvoor is dat ons die video’s beter kan indekseer vir jou, Skep gerus eenmalig jou eie (gratis) profiel deur bloot enige prentjie hier onder te kliek en volg dan die instruksies.

Kry jou springmielies, kies jou video en kyk lekker (al ons videos is selfoon-vriendelik)!

Sê jou sê hier