Beweging!!!

Moenie die geleentheid mis om hierdie seminaar by te woon nie! Onthou jy kan enige tyd inskryf en op jou selfoon of rekenaar die seminaar se inhoud kyk. Daar is ook ‘n uitdeelstuk wat jy kan uitdruk!

Wat is die onderwerp ?

Wat is beweging?Hoekom is beweging belangrik?Beweging en skool gereedheid.Praktiese raad vir beweging in jou huis en klas.

Hou jou eie vrae byderhand.

Wie is ons sprekers?

Sophie Breytenbach – klein kinder onderrig spesialis met meer as 40 jaar ervaring.

Wie sal by hierdie aanbieding aanklank vind?

Ouers, onderwysers, au-pairs en klas-assistente.

Sê jou sê hier