Die pad na geletterdheid

Moenie die geleentheid mis om hierdie seminaar by te woon nie! Onthou jy kan enige tyd inskryf en op jou selfoon of rekenaar die seminaar se inhoud kyk. Daar is ook ‘n uitdeelstuk wat jy kan uitdruk!

Wat is die onderwerp ?

Wat is die pad om te volg vir geletterdheid?Wat kom eerste lees of skryf?In watter volgorde leer ons klanke aan?Praktiese leerstasies vir jou huis (en klas) – fokus is op konkrete en kinestetiese leer

Hou jou eie vrae byderhand.

Wie is ons sprekers?

Sophie Breytenbach – klein kinder onderrig spesialis met meer as 40 jaar ervaring.

Yolandi van den Heever – skepper van Graad R sonder werkskaarte en skoolhoof.

Wie sal by hierdie aanbieding aanklank vind?

Ouers, onderwysers, au-pairs en klas-assistente.

Sê jou sê hier