In die afgelope week het etlike onderwyseresse met my kontak gemaak. Almal het dieselfde kwelling : die kinders se taalontwikkeling is ver agterweë gelaat. Dit lyk asof dit nie sleg gaan met die wiskunde nie, maar die spelling, lees en skryf is ‘n nagmerrie.

Luister gerus saam na ons raad (onthou om ons blog te volg om verdere raad rondom hierdie onderwerp te kry) :

Sê jou sê hier