Kunsvlyt

Hierdie baie oulike huisies uit bruin papiersakke pas perfek by die tema “hier bly ek” of “my huis”. Foto vanaf : https://inthebagkidscrafts.com/paper-bag-village-kids-craft/ Onthou om die kinders genoegsame tyd te gee om hulle eie kreatiwiteit te voeg tot die aktiwiteit. Moet asb nie al die knip en plakwerk vir hulle doen nie….

Gratis lidmaatskap Membership Required

You must be a Gratis lidmaatskap member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here
error: Kopieer nie toegelaat.