Kwartaal 3 temas

Hier is die temas wat ons in kwartaal 3 gebruik.

Alhoewel die NCF nie temas bevat vir die 2 tot 4 jariges nie – sê dit wel dat die sentrum van temas gebruik kan maak op ouderdom gepaste wyse.

  • Diere om te troetel
  • Wilde diere in die veld
  • Wilde diere in die woud
  • Diere in die see
  • Skurwe reptiele
  • Oeroue dinosourusse
  • Allerhande voëls
  • Tuis op land en in water
  • Insekte van oral oor

Gebruik gerus ons tema idees in jou sentrum.

Gaan loer na ons kurrikulum :

Sê jou sê hier

%d bloggers like this: