Hierdie oulike lapsyfers is ongeveer 50cm hoog en heerlik om in konkrete leerstasies in jou klas of huis te gebruik.

Die kind kan op die syfers ry met ‘n karretjie of ‘n balletjie daarop rol. Pak blokke op elke syfer om te wys hoeveel dit is.Verbind die syfers aan mekaar met veters om te wys hoe die syfers op mekaar volg.Pak getalkaarte langs elke syfer om te wys hoeveel dit is.Pak die getalname langs elke syfer om die getalname in te oefen.

Kliek hier om in ons winkel te gaan loer

Sê jou sê hier