Hier is nog ‘n pret aktiwiteit vir jou om te gebruik in jou klas of huis. Die slimslang is uitgepak met hande en voete aan weerskante.

Die kind staan op die voete en moet met hulle hand druk op die hand. Gee ook kans dat die kind op die voete staan en met die linkerhand op die regterkant druk. Op hierdie manier word die midlyn gekruis.

Gaan luister HIER na ‘n podcast oor die Slimslang.

Gaan loer HIER om jou Slimslang aan te koop.

Sê jou sê hier