Boks vir 4 jariges

Hierdie boks fokus op die graad preR kind. Al die lesse en aktiwiteite is pret en speel-speel, maar fokus op die verwagte uitkomste.

Dit beteken jou kind werk sommer baie hard en kom dit nie agter nie! Dis ouderdomgepas en fokus op perseptueel motoriese ontwikkeling.

Daar is 100 lesse in die boks (maklik verstaanbaar in ‘n handige boekie) en die apparaat om die lesse aan te bied.

Jy kan nie bekostig om nie die boks aan te koop nie.