Bou die letter

Gebuik die hout halfmane en kort stokkies om letters mee te bou. Hoekom doen ons dit? Op hierdie manier kry die kinders blootstelling aan die vorms van letters deur op informele wyse die vorms na te bou met iets konkreet – soos blokke.

Koop nou jou eie stel blokke hier in ‘n pakket wat fokus op geletterdheid :

Hierdie pakket fokus op die konkrete bou van letters en voorskrifpatrone.

Gebruik : In jou klas of huis.

Ouderdom kind : Graad RR tot Graad 1

Ingesluit in pakket :

  • 10 halfmane en 20 kort stokkies gemaak uit duursame hou en geverf met non toksiese verf. Helder kleure.
  • Gelamineerde alfabetkaarte om na te bou.
  • Gelamineerde voorskrifpatrone om na te bou.
  • Gelamineerde woorde om te bou. (3 letter woorde)
  • Boekie met aanwysings.

Koop nou jou pakket aan deur op die skakel hieronder te kliek :