Ons is baie trots om hande te vat met juffrou Debra (by Laerskool Badplaas). Hulle volg ons program met hulle graad R maats en gebruik ook ons letter pakket.

Luister hier na die pret wat haar maats het met een van ons letter maats Ursula ultraviolet.

Sjoe, my juffrou hart klop sommer sjokolade as ek sulke slim en oulike stemmetjies hoor.

Hier is juffrou Debra se verdere terugvoer oor ons program :

Die wonderlike nuus is dat jy ook ons letter pakket kan aankoop vir jou klas (of selfs net die kinders in jou huis!). Loer gerus hier.

Wil jy graag ‘n gratis letter aflaai om seker te maak dit gaan werk vir julle? Kliek gerus op die skakel om die letter s af te laai. Let wel, ons pakket is in Afrikaans of Engels beskikbaar. Ons gratis voorbeeld is net in Afrikaans.

week-1-letter-sDownload

Is jy al gereed om hierdie belegging te maak? Kliek dan op die skakel hieronder.

Kliek hier om jou letter pakket te bestel.

Sê jou sê hier